Altemooi Guest Farm
Altemooi Guest Farm | Newcastle Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (36)
Altemooi is situated on the farm Rustverwacht located at the foot of the Ballele mountain range in the Utrecht district. It is ideal for true nature lovers, with its panoramic views.
Accommodation comprises 6 units and can accommodate 18 guests. Guests have access to braai-facilities and secure parking.
Please note that there is a gravel road of approximately 14 km leading to the establishment. Guests are required to enquire about the condition of the road before booking.
Activities in the area include hiking, bird watching, mountain climbing and mountain biking.
Accommodation comprises 6 units and can accommodate 18 guests. Guests have access to braai-facilities and secure parking.
Please note that there is a gravel road of approximately 14 km leading to the establishment. Guests are required to enquire about the condition of the road before booking.
Activities in the area include hiking, bird watching, mountain climbing and mountain biking.
Unit A
- Configuration : Unit Separate from Guesthouse/B&B
- Bed : Double Bed
- Priced From : R500 per person
- Capacity : 4
4 Sleeper, double & bunker bed with braai area and a full bathroom.
Unit B
- Configuration : Free Standing Unit
- Bed : Double Bed
- Priced From : R500 per person
- Capacity : 2
Self-catering bedrooms – 7 sleeper shared lapa/braai area and bathroom. 3 double bed and 1 single bed.
Owners Caravan A
- Configuration : Camp Spot
- Bed : Double Bed
- Priced From : R300 per person
- Capacity : 4
Owners Caravan, We supply the caravan fully equipped and close to ablution block.
Owners Caravan B
- Configuration : Camp Spot
- Bed : Double Bed
- Priced From : R300 per person
- Capacity : 4
Owners Caravan, We supply the caravan fully equipped and close to ablution block.
Local area description
Nagenoeg 15 km baie goeie grondpad bring jou by Altemooi wat hoog bo die omgewing teen ‘n rand lê en die mooiste uitsig oor die vlakte bied. Die tuine is baie goed versorg en die kamers en badkamer is baie skoon en netjies. Die gedeelde kombuis is basies, maar doeltreffend. Ons sal die stilte en rustigheid nie maklik vergeet nie. Baie plek om te stap en selfs bergfiets te ry. Mens kan selfs langer as net twee nagte daar oorbly – hang net af hoeveel rus jy nodig het. Kan Altmooi met vrymoedigheid aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het die tweede aand eerder huis toe gekom weens geen krag op die plaas nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het weer eens heerlik gebly by Altemooi Gasteplaas. Vriendelike ontvangs en skoon, ruim verblyf. Heerlik gerus en kan Altemooi aanbeveel!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Aanwysings om die plek te kry is baie duidelik en die grondpad is in ‘n goeie toestand. Baie vriendelik ontvang deur Jannie en hy het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig mag kry. Die plek is onberispelik skoon en netjies, die tuin sowel as die gastehuis self. Uitstekende waarde vir geld. Vyfster gehalte vir een ster se prys. Sal dit enige tyd weer besoek en beveel dit beslis aan. Baie pragtige plekke om te gaan besoek in die omgewing. As jy rus en vrede soek in ‘n mooi omgewing is Altemooi Guest Farm beslis die plek!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die ligging op die kaart was verkeerd wat gemaak het dat ons ‘n uur lank uit die dorp moes ry (Newcastle). Daar is ook ‘n grondpad na die plaas toe. Kamers voel oud en die badkamer vir ons eenheid was vuil (materiaal in badkamer het merke op gehad). Ons het ‘n aparte eenheid vir onsself bespreek en het besluit om ander verblyf te kry na die eerste aand. Die eienaars wou nie ons geld vir die eerste aand teruggee nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie mooi en skoon, ons het dit geniet tusse die berge.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Puik diens. Het uit hul pad gegaan om die aand spesiaal te maak vir bruidspaar. Plek ideal vir ‘n stil rustige wegbreek, baie mooi omgewing.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Jannie sal jou hartlik verwelkom en uit sy pad gaan om jou tuis te laat voel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
We felt very welcome. Enjoyed our stay.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Small house way of the beaten track. You really want to disappear if you want to go here.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Alles was aanvaarbaar, behalwe die feit dat jy self jou kamer moet skoonmaak, en beddens opmaak. Dit was ongerieflik, aangesien ons vroeg oggend uit was, en eers laat in die aande teruggekeer het. Die pad was verwarrend, aangesien daar ‘n vurk in die pad is, maar geen bordjie of aanduiding watter pad geneem moet word nie. Ook is die toestand van die pad angswekkend, daar is ‘n vreeslike groot gat reg om ‘n draai, wat jy nie vooraf kan sien, of verwag nie. Die ontvangs was vriendelik en gasvry, die privaatheid was ‘n redelike probleem op die eerste dag, aangesien die eienaar en/of sy familie die gastehuis met ons gedeel het. Ook sal ek sterk aanbeveel dat daar na die gordyne in die kamer gekyk moet word, aangesien jy dit op geen manier ordentlik toegetrek kan kry nie, die gordyn was te klein om die venster volledig te dek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gasvry. Die beste ontvangs. Beter kan jy nie kry nie. Baie dankie Jannie en Ellie. Julle is super.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Heerlik, weg van alles, pragtige natuurskoon. Gruispad in goeie toestand, kon dit met gemak met ‘n klein voertuig ry. Baie goeie ontvangs.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons as gesin het heerlik gekuier op Altemooi Gasteplaas. Baie dankie vir gasvrye ontvangs en hulp deur Oom Jannie tydens ons verblyf!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Thank you for the friendly welcome to the guest farm. We all had a wonderful time, accommodation was clean and neat.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The farm is not signposted AT ALL. The directions from the owner (who lives in Pretoria) were not accurate at all. The turnoff from the Newcastle turnoff is 19 km and not 12 km as told by the owner. There are NO signboards on the tar road where to turnoff and there were no signboards along the way on the gravel road to indicate if we were travelling along the correct road. Please correct this as travelling in the Natal dusk and later at 6 pm on a gravel/sand road in the dark was not very easy. Everything in the house was fine and clean but I would recommend that the owners use the kitchen area one night for themselves to make a potjie or something cooked in the pots rather than braaiing as there were no large utensils at all. No wooden spoon to stir a potjie, no spoon to dish up with, no long fork etc. Other than that no complaints, the garden is beautiful!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker ervaring vir ‘n wegbreek van die stadlewe.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal dit aanbeveel as jy nie haastig is nie en net wil rus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Netjies, skoon en mooi. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Sal weer besoek en aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie rustig en stil. Asemrowende uitsig. Vriendelike ontvangs. Bring die naambord “Altemooi” aan op die roete vanaf teerpad.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek het alles gekry waarvoor ek gevra het, behalwe die DStv. Die plaas is rustig, veilig, lekker, skoon en mooi. Ek het ’n lekker bad en braai gehad, maar die DStv was nie eens die gastehuispakket nie, dit was bloot SABC en ETV-kanale, met een ou fliekkanaal daarby – geen flieks, diereprogramme, Kyknet of selfs net sportkanale nie. Wonderlike oorslaapplek as jy moeg arriveer, niks wil doen behalwe slaap en weer vertrek nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het lekker gebly in ‘n goed toegeruste eenheid. Pragtige natuurskoon en hulpvaardige eienaar.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gerieflike, selfsorgverblyf geleë op ‘n plaas aan die voet van ‘n heuwel. Hier het mens ‘n panoramiese uitsig oor die skilderagtige Baleleberge. Absoluut aanbeveel vir die natuurliefhebber en stapper.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plaas en omgewing is pragtig. Ons het die plek as stil, skoon en gerieflik ervaar. Kan dit hoogs aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Pragtige omgewing, pragtige mense, pragtige honde en pragtige ondervinding. Sal beslis weer gaan kuier!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Kamers is netjies. Baie mooi omgewing. Sal Altemooi Gasteplaas aanbeveel om rustig te kan wees.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjies en gerieflik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons en die 13 jong gholfspelers was baie gelukkig en het lekker gebly!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Good hospitality, very nice location and we will be back.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien die sterre hieronder.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Great nature in surroundings.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Well received by host. Beautiful view. Well equipped caravan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het oppad huis toe op die Rand vanaf die Noordkus hier oorgebly. Die omgewing is baie mooi, fasiliteite was silwerskoon en gereed vir okkupasie met ons aankoms. Eetgereedskap en ‘n klein mikrogolfoond is voorsien. Die ontvangs en personeel was vriendelik en hulpvaardig. Altemooi is nie ‘n vermaaklikheidsoord nie, maar was voldoende vir oorslaap.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wonderful service, nice location.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Selfs nadat ons weens vervoerprobleme redelik laat aangekom het, was ons ontvangs besonder hartlik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien die sterre hieronder.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryActivities OnsiteFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteMeal Types OfferedParking Facilities
- Braai Area
- Secure Parking
- Bird Watching
- Mountain Biking
- Braai Area
- Self Catering
- Afrikaans
- English
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Meals By Arrangement
- Secure Parking